Kuier

SAUSAGE ROLLS

-

Genoeg vir 12

BESTANDDEL­E 1 rol puff pastry (skilferkor­sdeeg), ontdooi Koekmeel vir die deeg 500 g wors, vel verwyder 1 eier, geklits Sout na smaak

METODE Rol die deeg uit op lig bestrooide meelopperv­lak. Rol die wors uit in ’n lang strook en plaas dit bo-op die deeg. Vou dan die wors toe met die deeg en druk die kante vas met ’n vurk. Sny in klein porsies. Voeg sout by eier en klits goed. Smeer nou die geklitste eier oor die worsrol en bak vir ongeveer 15 – 20 minute in ’n voorverhit­te oond van 200°C tot gaar en ligbruin.

WENK: Jy kan ook aangemaakt­e mince in die plek van die wors gebruik.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa