MELD WREED­HEID AAN

Kuier - - JOU KIND -

Maar wat maak jy as jy wel weet van kin­ders wat wreed is teen­oor die­re? Die DBV sê hoe­wel el­ke ge­val ver­skil, kan Kui­er- le­sers dié wen­ke volg:

As jy hoe­ge­naamd die wreed­heid kan stop, doen dit da­de­lik. As jy by­voor­beeld sien ’n kind slaan ’n hond, stop dit mits jou eie le­we nie ook in ge­vaar is nie.

Ont­hou dat som­mi­ge kin­ders (in ek­stre­me ge­val­le) hul frus­tra­sie kan uit­haal op e­nig­ie­mand wat hul­le gaan pro­beer keer. Die mees­te kin­ders sal da­de­lik op­hou as hul­le uit­ge­vang word.

Gaan praat met die kind se ou­ers. As jy eg­ter ver­moed dat dit nie gaan help nie, bel jou naas­te DBV-tak om die wreed­heid aan te meld. Hou die be­trok­ke­nes se naam, a­dres en te­le­foon­nom­mers by­der­hand so­wel as die da­tum en plek waar dit plaas­ge­vind het.

Die DBV het meer as 90 tak­ke reg­oor die land. Bel 1023 om jou naas­te tak se nom­mer te kry, of be­soek www.nsp­ca.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.