Kuier

2 Toets jou algemene kennis

-

c)Mbombela

4. Watter sportsoort speel Stiaan van Zyl vir Suid-Afrika?

5. Tussen watter twee planete lê die aarde?

6. Watter vakansieda­g val in 2015 op Maandag 6 April?

7. Met watter reusemaats­kappy verbind jy die naam Bill Gates?

8. Voltooi die idioom:“Hoe meer haas, hoe minder …”?

9. Ná hoeveel jaar word ’n goue bruilof gevier?

10. Watter dorp is bekend as die “Juweel van die Karoo”?

11. Watter rockster was bekend as “The King”?

12. Watter planeet is bekend as die Môrester? 13. Die gereelde aanbieder van

Loslip op RSG is Ian . . .? 14. Wat is ’n dromedaris? 15. In watter soort gebou sal iemand op die“kansel”staan? 1. Die akteur wat die rol van Arnold Langley in 7deLaan speel is Simon…?

2. Watter komediant het karakters soos Antie Merle, Galatia Geduld,Travis, Pastor Brandon en Colleen die Cashier geskep?

3. Watter stad is die naaste aan die see? a) Pietermari­tzburg b) Durban

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa