BOLD &THE BEAU­TI­FUL

Kuier - - KUIER COACH - WEEK­DAE, SABC3, 18:00

Wy­att vra vir Ho­pe om by hom in te trek. Li­am neem C­har­lie na die For­rester-boe­tiek en ver­dui­de­lik wat al­les op die aand van die roof­tog van die ju­we­liers­wa­re ge­beur het – en dan maak C­har­lie ’n ont­dek­king. Bill is ver­deeld tus­sen sy ge­voe­lens vir Brooke en Ka­tie. Hy be­soek Ridge vir raad oor Brooke. Ridge se teen­woor­dig­heid by For­rester Cre­a­ti­ons maak Rick (Ja­cob Young) bit­ter en Ca­ro­li­ne kom met ’n i­dee vo­ren­dag. Ridge troos ’n ont­stel­de Ka­tie ná haar ge­spek met Brooke. Pam won­der oor die ver­an­de­ring in C­har­lie se hou­ding. Li­am spreek sy kom­mer uit oor Ho­pe en Wy­att het ’n ver­ras­sing vir Ho­pe. OMNIBUS, SA­TER­DAE, SABC3, 12:30

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.