Kuier

SCANDAL!

- WEEKDAE, E.TV, 19:30

Lerumo maak ’n ontdekking wat

Anzani (Fulu Mughovhani)

se lewe ten goede kan verander – en iemand anders se lewe kan versuur. Dintle se verlede dreig om haar planne te fnuik, maar sy het ’n ander slim plan. Scelo raak emosioneel en kry gemengde seine van Kitso wat sy kop laat draai. Twee besoekers na die tronk hou ’n bedreiging in vir Dintle se planne en Scelo se grootste wens word waar. Nes Lerumo en Anzani dink alles gaan uitwerk, gaan ’n geweerskoo­t af. Scelo is in ’n stryd teen tyd gewikkel en Mangi kry ontstellen­de nuus van Tino. ’n Skokkende onthulling laat Lerumo twyfel oor alles wat hy gedog hy van ’n geliefde geweet het.

OMNIBUS, SATERDAE, E.TV, 09:30

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa