VOOR­BLAD­STO­RIE: 7de Laan se Her­man en Felicity deel hul lief­desles­se

Her­man en Felicity is die toon­beeld van lief­de in die Laan en hul­le het ook ’n se­ke­re che­mis try ag­ter die skerms. Dié TV-paar­tjie deel hul lief­desles­se met Kui­er.

Kuier - - Inhoud - DEUR ERNUSTA VAN WYN­GAARD

E­nig­een wat 7de Laan kyk, sal weet die aan­tal (lief­des)ta­lent is maar yl ge­saai en nie al­mal is ge­luk­kig ge­noeg om hul an­der helf­te in Suid-A­fri­ka se be­kend­ste TV-straat te vind nie. Daar­om moet jy vas­klou aan wat jy het wan­neer die lief­des­en­ge­le ook by jou ’n draai kom maak.

Vra maar vir Felicity (ge­speel deur Me­la­nie du Bois), wat al so ge­reeld boyf­riends met Va­nes­sa (Ing­rid Pau­lus) in die se­pie moes deel. Ar­me Felicity. Nie eens die Meintjies-broers, Vin­ce (Ja­c­ques B­lig­naut) en Xan­der (T­he­o­do­re Jan­tjies) kon tot haar red­ding kom nie. Sy het al glad ook by hul pa, Ne­vil­le, (Za­ne Me­as, voor­dat hy uit­ge­vind het hy is toe nie Vin­ce se bi­o­lo­gie­se pa

nie) lief­de

HOOF­FO­TO EN REGS: Felicity (Me­la­nie du Bois) en Her­man (De­on Coet­zee) weet wat werk in hul ver­hou­ding op die kas­sie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.