SKOON­HEID: Soek o­lies om jou he­le lyf te be­han­del

Soos met al­les, keer ons te­rug na toe­ka se tyd. Dié keer is dit die ge­bruik van o­lie vir skoon­heids­be­han­de­ling wat die ken­ners na die ver­le­de laat te­rug­gryp vir ant­woor­de.

Kuier - - Inhoud - DEUR VA­NIA CLOE­TE-COL­LI­SON

‘‘Klap­per­o­lie is goed vir jou vel en ha­re.’’

Het jy ge­weet? Klap­per­o­lie is ’n won­de­r­o­lie. Jy kan daar­mee kook, bak en dit selfs op jou vel en ha­re ge­bruik. Kies klap­per­o­lie bo han­de­room ná jy skot­tel­goed ge­was het om jou han­de diep te voed en dit sag te hou. Ge­bruik dit op wat­te om jou ge­sig skoon te maak en selfs om stram ma­keup om jou oë skoon te vee. Die o­lie is van na­tu­re ’n an­ti-bak­te­rie­se mid­del.

1. Da­vi­nes, Ab­so­lu­te Beau­ti­fying Con­di­ti­o­ner, R265. 2. Es­sen­ce Stu­dio Nails, na­el­ver­sor­ging­s­o­lie, Dis-C­hem, R38,95. 3. Hask, Ma­ca­da­mia-o­lie, be­han­de­ling vir ha­re, Clicks, R49,95.

4. Cos­me­tiq e, vi­ta­mien E-o­lie, R235. 5. Co­ver­derm, com­ple­te ca­re vir oë (met a­vo­ka­do- en o­lyf­o­lie), R318. 6. A­fri­can ex­tracts, rooi­bossjam­poe, R39,99. 7. E­pi­max, epi-bat­he, moi­stu­ri­sing bad- en stor­t­o­lie, Clicks, R46. 8. Ey­e­lu­re, wenk­brou-voe­ding­s­o­lie, R108,99. 9. Aya, lip­salf, R40. 10. Marc Anthony, Oil of Moroc­co ar­gan-o­lie, 24 hour o­lie vir ’n droë lyf, R144,95. 11. Rim­mel, Won­der’full mas­ka­ra met ar­gon-o­lie, R129.

7.

3.

5.

2.

6.

4.

1.

8.

10.

9.

11.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.