KOOK­KLAS: Dié vin­ni­ge brow­nies is die i­de­a­le soet­din­ge­tjie

Kuier - - In­houd -

BES­TE BROW­NIES

Le­wer 12 por­sies

BE­STAND­DE­LE

100 g bot­ter ¾ kop­pie strooi­sui­ker ½ kop­pie kle­we­ri­ge bruin­sui­ker 125 g (1¼ blok­ke) don­ker­sjo­ko­la­de, in stuk­kies ge­breek 1 eet­le­pel gou­e­stroop 2 ei­ers 1 tee­le­pel va­nil­la es­sen­ce ¾ kop­pie koek­meel 2 eet­le­pels co­coa-poei­er ½ tee­le­pel bak­poei­er

ME­TO­DE

1. S­melt die bot­ter, strooi­sui­ker, bruin­sui­ker, sjo­ko­la­de en gou­e­stroop oor lae hit­te tot net­net ge­smelt. Roer tot glad. Moe­nie be­kom­merd wees as dit lyk as­of die sui­ker nog nie op­ge­los het nie. Laat ef­fens af­koel.

2. K­lits die ei­ers en voeg die va­nil­la es­sen­ce by. Vou dit lig­gies met ’n draad­klit­ser by die sjo­ko­la­de­meng­sel.

3. Sif die koek­meel, co­coa en bak­poei­er saam en vou dit ver­sig­tig met ’n me­taal­le­pel by die meng­sel in.

4. S­kep die meng­sel in ’n ge­smeer­de vier­kan­ti­ge 20 cm-koek­pan en bak vir 25 mi­nu­te in ’n voor­ver­hit­te oond van 180°C.

1 2 3 4

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.