SMS

Kuier - - Kuierhoekie -

Kui­er, ek hou van jul wa­re le­wens­dra­mas. Dit is uit­ste­kend! En T­re­vor No­ah se ta­lent (Ta­lent­vol­le T­re­vor, 28 Ja­nu­a­rie 2015), hoe a­we­so­me. Jul re­sep­te is puik en jul wen­ke werk reg­tig. Die Kui­er is fan­tas­ties, so baie dan­kie vir

al­les! RIA P­RE­TO­RI­US, VAN­DER­BIJL

PARK

Aan Ma­ria en Ti­zar Ba­ni (Fi­na­le Rus­plek, 28 Ja­nu­a­rie 2015), sterk­te vir jul­le vo­ren­toe. Mag God die leem­te in jul­le har­te vul. Ek lees jul sto­rie met tra­ne in my oë. Dit voel soos my klein­seun wat t­wee en half jaar ge­le­de in ’n drain ver­drink het.

LEA SEP­TEM­BER, HOUT­BAAI

Ai, ek het “Fi­na­le Rus­plek” ( 28 Ja­nu­a­rie 2015) met tra­ne in my oë

en ’n swaar hart klaar­ge­lees. Dit ruk da­rem ’n moe­ders­hart, né! Ek bid vir jou Ma­ria en vir jou man, Ti­zar. God sal ge­ne­sing b­ring vir al daai seer, ver­trou net op Hom. Dis ook vir al die moe­ders wie se kin­ders so sin­ne­loos van hul­le weg­ge­neem is. God ge­nees al­le won­de. KAT­HER­I­NE PAUL­SE, RA­VENS­ME­AD

Baie dan­kie vir die raad van die swem­bad-chloor vir vler­mui­se. Dis voor­waar ’n wen­ner. AN­NA AMBRAAL, KOUE BOK­KE­VELD

Ja-nee, ek is ook ’n A­fri­kaans­spre­ken­de vrou en is mal oor Kui­er. Ek lees al­les en ge­niet die sto­ries van die co­lou­reds en die baie in­spi­re­ren­de sto­ries. Die ver­volg­ver­ha­le is al­tyd prag­tig en ek ge­niet ook die blokraaie. Ek koop Kui­er al van die heel be­gin af en was ook by die be­kend­stel­ling. Dan­kie vir ’n puik tyd­skrif.

MA­RI­TA B­RITS, GOOD­WOOD

Kui­er, dan­kie vir ’n won­der­li­ke tyd­skrif. Ek ge­niet dit en mis my Kui­er vir niks. Ek wens dit kan el­ke week op die rak­ke wees. Dan­kie vir al die won­der­li­ke sto­ries. MOL­LY SA­LIES, HA­ZEN­DAL

Goei­e­dag al­mal in Kui­er- land. Ek ge­niet die tyd­skrif ter­deë en kan el­ke keer nie wag vir vol­gen­de uit­ga­we nie. Ek kan dit nie neer­sit voor ek nie als klaar­ge­lees het nie. Hou so aan met die goeie werk. MA­RI­LYN WA­TER­SON, M­PU­MA­LAN­GA

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.