Dub­be­le ge­luk!

Kuier - - Kuierhoekie -

Lou­i­se Gan­ger se droom het waar ge­word toe sy een van die ge­luk­ki­ge wen­ners was van ons Lo­ve Jazz Crui­se­kom­pe­ti­sie. Sy het ’n fo­to van haar a­von­tuur met Kui­er ge­deel, waar sy met“haar man­ne”aan­boord die MSC O­pe­ra pronk. Op die boot was Lou­i­se weer ge­luk­kig toe sy ty­dens ’n Py­ja­ma Par­ty te­ma-aand Be­st Dres­sed ge­wen het. Haar prys: om saam op die Lo­ve Jazz Crui­se

2016 te seil!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.