AG­TER DIE SKERMS BY I­DOLS

Kuier - - KUIERHOEKIE -

I­dols- koors het vroeg in Fe­bru­a­rie in die Kaap ge­heers toe die ou­di­sies by Grand­West ge­hou was. Kui­er was ag­ter die skerms om te sien hoe hier­die re­a­li­teits­reeks vorm aan­neem. Deel­ne­mers se se­nu­wees was op toe hul­le voor die be­oor­de­laars, Ran­dall A­bra­hams, U­na­thi M­sen­ga­na, So­mi­zi en Ga­reth Cliff moes sing vir ’n kans om na die“Hell Week”in Sun Ci­ty deur te dring. Die aan­bie­der Pro­Verb was ook daar. Al­te­saam 18 Ka­pe­naars het dit ge­maak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.