Fa­ce­book

Kuier - - KUIERHOEKIE -

Ek het die­self­de pro­bleem as Ce­ce­lia J. S­chee­pers wat nie haar Kui­ers kan weg­gooi nie. My huis­taal is En­gels, maar ek is mal oor die Kui­er. Ek gooi hul­le nie weg nie en stoor hul­le in plas­tiek­bins. My an­der tyd­skrif­te gee ek weg, maar nie my Kui­er nie. CLAUDINE CO­LE­RID­GE

Wat ’n lief­li­ke “Wat die hart van vol is,” deur Amy John­son (11 Fe­bru­a­rie 2015). #self­lo­ve #va­len­ti­nes­day2015 ME­LIS­SA P­HI­LAN­DER

Baie dan­kie aan al­mal by Kui­er. Ek het gis­ter my Plush-ham­per ont­vang en dit is won­der­lik! JENNIFER K­LEINS­MITH

Ernusta, ge­luk op jou prag­ti­ge prin­ses­sie, (Vreug­de van ma-wees, 25 Fe­bru­a­rie 2015). Ek sê nou die prag­pop is ge­ban van al­le kom­pe­ti­sies wat my­se k­lein prin­ses­sie in gaan deel­neem. Want ons gaan mos el­ke keer twee­de kom. Ge­niet jou ba­ba, hul­le raak som­mer gou groot. Tot ons weer kui­er! I­MEL­DA TI­TUS

Baie dan­kie vir die vo­ri­ge uit­ga­we. “Al­les oor die Pil” was fan­tas­ties (25 Fe­bru­a­rie 2015). Daar is nie ge­noeg be­wus­ma­king nie. Ek het t­wee jaar ge­le­de met vier bloed­klon­te in die hos­pi­taal be­land weens die Pil. Ek wens daar­die on­se­ker­heid van jou le­we vir nie­mand toe nie. MADALÉNE VAN DER LIN­GEN

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.