SMS

Kuier - - KUIERHOEKIE -

“In die naam van ge­loof,” (11 Fe­bru­a­rie 2015) is ’n baie in­sig­ge­wen­de ar­ti­kel. Ons moet re­spek hê vir al­le ge­lo­we, want ons dien een God. Ek is ook mal oor al jul wen­ke en re­sep­te. Dan­kie! I­RE­NE OOS­TUI­ZEN, JEF­FREYS­BAAI

Wow, wow, wow! Wat ’n in­spi­re­ren­de sto­rie! Ek het let­ter­lik ge­huil toe ek die ver­haal lees (Hun­ker na ’n kind, 25 Fe­bru­a­rie). Dit is as­of ek my­self hoor praat, want ek was self on­suk­ses­vol. My man het let­ter­lik ge­snik soos hy ge­huil het, maar nou ja. Ons is nou al se­we jaar ge­troud, maar ons gaan maar aan met die le­we, hoe moei­lik dit ook al is. Ons sny ons­self af van die sa­me­le­wing, want men­se wat nie in die si­tu­a­sie is nie, ver­staan nie. Baie dan­kie Kui­er vir al die pu­bli­si­teit oor on­vrug­baar­heid. An­der men­se be­sef nie hoe ge­luk­kig hul­le is om son­der kom­pi­ka­sies swan­ger te word nie. BARENICE S­TEEN­BERG, PAARL

Ce­ci­lia J. S­chee­pers, ek het die­self­de pro­bleem. Ek kan nie van my Kui­ers ont­slae raak nie. My man wil dit net weg­maak, maar ek sê ie­mand an­ders mag een­dag net iets uit ’n ou uit­ga­we no­dig kry. Daar is werk­lik le­wens­les­se te leer uit elk­een se sto­rie. Voor­waar ’n tyd­skrif duisend! PEDRO LOUW, KIM­BER­LEY

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.