Fa­ce­book-HER­IN­NE­RIN­GE

Kuier - - KUIERHOEKIE -

Ons het le­sers op Fa­ce­book ge­vra of hul­le nog die ou Do­ver-kool­sto­we ont­hou en om hul her­in­ne­rin­ge met ons te deel. Dis toe dat ons be­sef hoe­veel men­se nie net die sto­we ont­hou nie, maar dit nog steeds ge­bruik. C­heryl A­pol­lis van Touws­ri­vier, is wel­be­kend in haar om­ge­wing vir haar kook­ver­nuf en sy het vir ons ’n fo­to van haar kool­stoof ge­stuur.

Hier is nog le­sers se kos­ba­re her­in­ne­rin­ge:

• Die tuis­ge­bak­te bro­de wat my moe­der al­tyd ge­bak het. Dit het so hoog ge­rys dat jy net een sny kon eet met vars plaas­room of vark­vet. Ek mis dit nog­steeds. CHRIS­TI­NE DU P­LES­SIS

• My ma het nog een. Vry­staat se droë, koue win­ters het niks teen die mei­sies nie! S­HAN­TEL MO­SES

• Ai, dit neem my baie ja­re te­rug. My oor­le’ ma het so ’n stoof ge­had. My moe­der het die al­ler­lek­ker­ste ap­pel­tert (met vars ge­pluk­te ap­pels) ge­maak. Brood was Woens­da­een Son­dae-aan­de ge­bak. En haar kof­fie­kan (met moer­kof­fie) was al­tyd in die hoek op die stoof. Win­ters­aan­de het ek en sy al­tyd sto­ries en raai­sels ver­tel om die stoof, of som­mer net lek­ker ge­sit en ge­sels. REGINA I­SAACS

• Jis­sie! Nou laat jul­le my da­rem baie ver te­rug­dink. Ons het pre­sies die­self­de een ge­had. Die brood uit daar­die oon­de was nog al­tyd die lek­ker­ste en die beste. Die e­lek­trie­se oon­de kan maar gaan slaap. Maar jy moes ver­nuf hê om daai stoof te kan ge­bruik, an­ders ver­brand jy al­les! SU­SAN­NA A­PRIL

• Die skoon­maak, dit was vies­lik! Maar die stoof­brood­jies daar­na op ’n skoon ge­skrop­te stoof met dik bot­ter ge­smeer met dik­melk daar­by, was he­mels. MIMMIE DUNAISKI

C­heryl A­pol­lis sê sy

kook graag, ver­al uit die Kui­erCom­bo

uit. Haar stoof kom ook han­dig

te pas ty­dens lo­ads­hed­ding.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.