KRE­A­TIEF:

Klop lo­ads­hed­ding met dié ou­li­ke kers­hou­ers

Kuier - - INHOUD - dEUR ry­an ca­ro­li­sen en la­vern maar­man

MAAK SÓ

1. Sny die on­der­kant van ’n leë wyn­bot­tel af en sit dit bo-op ’n kers. Maak se­ker die bot­tel is oop, dan sal die vlam nie dood­gaan nie.

2. Ver­sier ’n ou blik­kie met verf, kant en lint.

3. Te­ken of verf ’n ou­li­ke ont­werp op ’n fles na­dat jy die la­ble af­ge­haal het.

4. Draai rek­kies rof­weg om ’n fles en maak ’n mooi pa­troon met ’n bie­tjie spuit­verf.

5. Ge­bruik ook ou glas koel­drank­bot­tels. Maak die bot­tels skoon, haal die la­bel af en plak ’n mooi prent­jie of pa­troon daar­op. Ou koe­rant­pa­pier of ’n mu­siek­blad met no­te op, werk ook goed as jy ’n klas­sie­ke look wil hê.

6. Knip ver­skil­len­de vor­me van jou keu­se uit, plak dit op ’n fles en spuit spuit­verf bo-oor om ’n ou­li­ke vorm te maak.

7. Sit was­goed­pen­ne­tjies om ’n ou tu­na­blik. 8. Boor ’n paar ga­te in ’n stuk hout vir ’n ou­li­ke kers­hou­er.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.