SKOON­HEID:

Gri­me­ring om jou jonk en vars te laat lyk

Kuier - - INHOUD - DEUR VA­NIA CLOE­TE COL­LI­SON

Moets en moe­nies

• Jou wenk­broue gee jou ge­sig vorm, so laat ’n pro­fes­si­o­ne­le per­soon dit vorm. Dik, in­ge­kleur­de wenk­broue lyk aak­lig.

• Bly weg van swart oog­ska­du reg rondom jou oë. Dit laat jou oë nou en k­lein lyk. Sorg al­tyd dat jy die pot­lood met ma­keup re­mo­ver ver­wy­der, an­ders gaan die oor­tol­li­ge pro­duk on­der jou oë sit en soos swart krin­ge lyk.

• In jou laat 30’s ver­an­der jou vel. Moet dan nie die blos­ser op die ap­pel van jou wang smeer nie, maar eer­der op jou wang­been in die rig­ting van jou sla­pe.

• Bly weg van swaar, don­ker lip­pe. Pro­beer iets meer vars en na­tuur­lik.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.