Fa­ce­book

Kuier - - News -

Met die sto­rie van daai poplap met die kan­ker­ge­was in haar ge­sig (Help tog net my kind, 11 Maart 2015), het ek tra­ne va­n­af die eer­ste sin ge­had. Hoe moet daai ou­ers voel as die dok­ters vir hul­le sê daar is niks wat hul­le vir die kind kan doen nie? Jin­ne, ’n mens se hart breek wan­neer jy pyn in kin­ders se o­gies sien en dan wil jy som­mer plek­ke ruil. Daar moet iets wees wat hul­le kan doen, man. . . reg­tig!

C­HAR­LE­NE VAN DER MERWEJOSEPHS

Wat ’n hart­roe­ren­de sto­rie van die dog­ter­tjie met die kan­ker­tumor (Help tog net my kind, 11 Maart 2015). Die ar­ti­kel het my in tra­ne ge­had. Ons kla so mak­lik as ons net ’n kop­seer moet ver­duur. Die sto­rie laat my nou t­wee keer dink om weer te kla, want daar­die pyn wat sy het, is veel er­ger en sy moet dit daag­liks ver­dra. Ek hoop en bid reg­tig dat daar nog iets is wat hul­le vir haar kan doen. LACHELLE DE­SI­REE

MUL­LER

Ek maak die Kui­er oop, som­mer op blad­sy 12. Ek huil nou nog, vir al die net-van­self-aan­vaar, en snik vir die nie-dan­kie-sê. Ai, Keisha Gys­man (Help tog net my kind, 11 Maart 2015), jy laat my nou so k­lein voel. Weet ek sal jou nooit ver­geet nie. Jy is in my ge­be­de.

I­MEL­DA TI­TUS

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.