SMS

Kuier - - News -

My hart gaan uit na Keisha, (Help tog net my kind, 11 Maart 2015). Dit is hart­ver­skeu­rend en dit is nie reg­ver­dig teen­oor haar nie. Die me­di­ci is so ge­vor­derd, sy ver­dien reg­te be­han­de­ling. Sy wil ook maar net ’n nor­ma­le dog­ter­tjie wees. Ons hier in die Oos-

Kaap bid vir haar en haar fa­mi­lie.

RO­SE B­HA­NA, QU­EEN­STOWN

Ek lees die ver­haal van Keisha Gys­man (Help tog net my kind, 11 Maart 2015) en dit breek my hart. Dis vir ’n ou­er baie moei­lik om jou kind te sien ly en jy kan niks daar­aan doen nie. As ou­er sou jy selfs daar­die pyn op jou wou vat. Hilary en John­ny, moe­nie moed op­gee nie. God is al­tyd daar en al­tyd ge­trou.Ge­bed doen won­de­re en God se al­mag ken geen per­ke nie. Hy wek dooi­es, laat b­lin­des sien en kreu­pe­les loop. Glo in Sy be­lof­tes en moe­nie op­hou bid nie. Jul­le is nie alleen nie!

POP­PIE AUGRA­BIES, NOORD-KAAP

Ek is self ’n mam­ma en dis nie vir ons lek­ker as ons kin­ders siek is nie (Help tog net my kind, 11 Maart 2015). Maar weet jy, daar is net een per­soon wat nou kan oor­neem en dit is die He­re. Wan­neer die mens op­gee, dan neem die He­re to­taal oor. Mis­kien is daar tog ’n dok­ter wat die sto­rie ge­lees het en kan help. Ek bid vir jul­le. MAR­GA­RET GOMBARD, PAARL

Sjoe, die sto­rie van Keisha is so hart­ver­skeu­rend (Help tog net my kind, 11 Maart 2015). Ek kan nie glo daar is geen dok­ter in SuidA­fri­ka wat haar kan help nie. Asseblief He­re, laat daar ’n won­der­werk ge­beur. Maak asseblief vir Keisha ge­sond so­dat sy weer kan glim­lag en rond­loop. U, He­re is groot en net U kan haar help en haar pyn weg­neem. A­men.

ROCELLE SWART, RO­BERT­SON

Ek is 70 jaar oud en het ook kan­ker, maar my hart gaan uit na die ou­ers van Keisha (Help tog net my kind, 11 Maart 2015). Maar ons moet ont­hou die Va­der het ’n doel met al­les in die le­we. As ou­ers het jul­le al­les ge­doen om haar te help. Ons moet aan­hou bid en ont­hou jul­le is nie alleen nie. ANZ BO­THA, GOOD­WOOD

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.