JE­SUS WORD GE­KRUI­SIG

Kuier - - News -

Naak ge­stroop, tus­sen t­wee mis­da­di­gers, vas­ge­kap met spy­kers deur Sy han­de en voe­te, hang Je­sus aan die kruis.

Die ska­re wat dit aan­skou het, het ge­skree, “as Hy Chris­tus is, waar­om ver­los Hy nie hom­self nie?”. Hy word ge­krui­sig in die der­de uur. Die aar­de het don­ker ge­word en in die ne­gen­de uur voor­dat Hy sterf, het ’n toe­skou­er Hom pro­beer la­we deur ’n spons in a­syn te doop en dit aan ’n riet te steek so­dat Hy kon drink. Hul­le was hoop­vol, maar die Seun van God het Sy laas­te a­sem uit­ge­blaas.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.