JE­SUS WORD AF­GE­HAAL

Kuier - - News -

Ge­bed: Al­mag­ti­ge Heer, U het ’n pyn­li­ke dood vir ons ge­sterf. U lief­de en on­ein­di­ge op­of­fe­rin­ge help ons om met ’n nu­we hart deur die le­we te gaan. Ons is ge­was deur U bloed en daar­deur nuut­ge­maak, ver­los van pyn en ver­ge­we van ons son­des.A­men.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.