’n nu­we jy

As jy dit reg ge­bruik, kan die reg­te re­laxer won­ders vir jou ha­re doen. DEUR Va­nia Cloe­te-Col­li­son

Kuier - - News -

stap 1

Smeer jou kop­vel met Va­se­li­ne of be­sker­men­de gel om moont­li­ke brand te ver­my. Smeer dit ook op jou oor­pun­te en re­gom jou haar­lyn.

stap 2

Smeer die re­laxer aan jou ha­re, ’n hal­we sen­ti­me­ter van jou kop­vel af. Wees ver­sig­tig, want die re­laxer moe­nie aan jou kop­vel raak nie.

stap 3

Werk dit goed deur en maak die ha­re glad met die ag­ter­kant van ’n plas­tiek kam. Dra hand­skoe­ne, dan kan jy ook jou vin­ger­pun­te ge­bruik.

stap 4

Maak se­ker jy s­poel jou ha­re reg af en was dit met die ver­skaf­de neu­tra­li­sing sjam­poe. Wan­neer die skuim wit is, weet jy jou ha­re is reg af­ge­spoel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.