SKEP DIE VOOR­KOMS

Kuier - - News -

MET DE­COR­LAND El­ke huis is net so u­niek soos die men­se wat daar bly. De­cor­land se klaar ge­maak­te blin­dings bied jou die per­fek­te ge­leent­heid om j ou in­di­vi­du­a­li­teit uit te druk op ’n es­te­ties en tog prak­tie­se ma­nier. Blin­dings ver­sterk nie net j ou de­kor nie, maar dis ook die i de­a­le ma­nier om lig en pri­vaat­heid te be­heer. Ven­ster blin­dings kan op hul eie ge­bruik word om ’n mo­der­ne en mi­ni­ma­lis­tie­se voor­koms te skep, of saam met an­der ven­ster­ver­sie­rings in­ge­span word vir ’n veel­vou­di­ge lae ef­fek, wat ’n sag­ter, e­le­gan­ter en meer klas­sie­ke styl be­klem­toon. De­cor­land se toe­ge­wy­de ver­koops kon­sul­tan­te sal jou graag in die win­kel by­staan met al jou be­hoef­tes.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.