GRAAD GE­VANG!

Kuier - - News -

An­ge­lo Ju­lies (regs), Kui­er se re­dak­si­o­ne­le in­tern, het on­langs sy BA-graad in joer­na­lis­tiek en so­si­a­le we­ten­skap­pe aan die U­ni­ver­si­teit van Wes-Kaap­land ver­werf. An­ge­lo het ook vir Da­lyn Ja­cobs, oor wie ons in De­sem­ber 2014 ’n sto­rie ge­doen het, by die gra­de­pleg­tig­heid raak­ge­loop. Da­lyn is een van ’n i­den­tie­se drie­ling en Kui­er het oor sy stryd teen a­plas­tie­se a­ne­mie (de­fek­tie­we been­murg­funk­sie) ver­tel. Da­lyn het nou sy BA-graad in be­dryf­siel­kun­de ver­werf en is nou só fiks dat hy selfs nou kan berg­klim. Nes Da­lyn is daar ook meer as een van An­ge­lo: Hy is een van ’n i­den­tie­se twee­ling.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.