OP VER­SOEK VAN ONS LE­SERS

Kuier - - News -

Ná ons sto­rie oor on­vrug­baar­heid en dr. T­ha­bo Matsa­seng se goed­ko­per IVF (25 Fe­bru­a­rie), het ons tal­le na­vrae ge­kry van paar­tjies wat suk­kel om swan­ger te word. Vir hulp of meer in­lig­ting, kon­tak dr. Matsa­seng, Hoof: Re­pro­duk­tie­we Een­heid by Ty­ger­berg-hos­pi­taal, via e-pos by ty­ger­berg. fc@gmail.com of ska­kel 021 938 4883.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.