’n moei­li­ke le­we

Kuier - - News -

Ashra (49) en haar fa­mi­lie was van die dui­sen­de men­se wat in 1968 in­ge­vol­ge die Groeps­ge­bie­de­wet na Ma­nen­berg ver­skuif is. Haar pa, wat ’n be­sig­heid in Dis­trik Ses ge­had het, moes die deu­re sluit en die ge­sin moes uit niks hul le­we van voor af her­bou.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.