KUI­ER SPEEL PAIN(T) BALL

Kuier - - Kuierhoekie -

Die Kui­er- span het ver­le­de maand be­sluit om ’n bie­tjie van hul stres ont­slae te raak en met hul eer­ste span­bou­ses­sie van die jaar gaan paint­ball speel by Blue Rock in Sir Lo­wry’s Pass. Uit­leg­kun-ste­naars Se­li­na Pe­ter­sen en La­vern Maar­man (fo­to regs) het met hul uit­rus­tings voor­sorg ge­tref, en Ray­len­tia Simmons en Ernusta van Wyn­gaard (heel regs) het ge­ka­moe­fleer­de baad­jies aan­ge­had en was ook reg vir die oor­log. Die groep het om­trent hul staal met die ge­we­re ge­wys en daar het selfs ’n paar skerp­skut­ters na vo­re ge­kom. Die uit­stap­pie was be­slis el­ke blou­kol werd!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.