Kuier - - Mode -

Die ska­ke­rings van groen wat in die na­tuur te sien is, gee diep­te aan jou uit­rus­ting. Dit het ’n ryk, in­ten­se ge­voel wat sterk voor­kom.

Met ’n in­spui­ting van ko­ra­le, o­ran­jes as­ook pien­ke en fuschi­as kan jy jou na­tuur­pa­let baie meer le­we gee en som­mer fees­te­lik laat voel.

Bruin en ma­roen is weer or­ga­nies en kan mak­lik ge­bruik word om die an­der k­leu­re saam te trek en jou uit­rus­ting ba­lans te gee.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.