Maak ’n heer­li­ke Mar­mit­e­tert in ’n kits

Jy hoef nie Mar­mi­te net op jou brood te ge­niet nie. Wees ’n bie­tjie kre­a­tief met dié tert.

Kuier - - Inhoud -

MAR­MI­TE-TERT

Ge­noeg vir 6

BE­STAND­DE­LE

Vir die be­slag 1 kop­pie koek­meel 1 tee­le­pel bak­poei­er 1 tee­le­pel sout ’n Knip­pie rooi­pe­per 2 eet­le­pels bot­ter 1½ kop­pie ched­dar­kaas, ge­ras­per 1 ei­er ½ kop­pie melk

Vir die sous 125 g bot­ter 1 tee­le­pel Mar­mi­te

ME­TO­DE

1. Sif die droë be­stand­de­le (die eer­ste 4 op die lys) saam en vryf die bot­ter lig­gies met jou vin­ger­pun­te in.

2. Voeg die kaas by en meng goed.

3. K­lits die ei­er en melk saam en roer deur die meel-en-kaas­meng­sel tot­dat al­les goed ge­meng is.

4. Skep in ’n ge­smeer­de tert­bord en bak vir 40 mi­nu­te in ’n voor­ver­hit­te oond van 180°C. S­melt die bot­ter vir die sous en roer die Mar­mi­te daar­deur. Prik die tert o­ral­oor met ’n vurk en giet die sous oor. Be­dien warm.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.