Sken­kings vir keisha

Kuier - - KUIERHOEKIE -

Kui­er- le­sers se sken­kings vir Keisha Gys­man het om­trent in­ge­stroom. Keisha se pa, John­ny Gys­man, se werk­ge­wers VSSC Se­cu­ri­ty, het da­de­lik ’n splin­ter­nu­we TV, DVD-spe­ler en DVD’s ge­skenk toe hul­le van die ge­sin se si­tu­a­sie hoor. Kathleen Lor­gat van Port Elizabeth het ook vir hul­le ’n was­ma­sjien ge­skenk. Nou hoef hul­le nie meer Keisha se be­bloe­de bed­de­goed met die hand te was nie. Kui­er het krui­de­niers­wa­re aan die ge­sin ge­skenk. La­vern Maar­man en Dei­dré de Bruyn (heel regs) pak die boks wat ons vir die ge­sin gaan s­tuur. Baie dan­kie al­mal!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.