Wat werk!

Ons gee raad vir geel vin­gers en tan­de, ink­vlek­ke op kle­re en vir ha­re wat nie wil groei nie.

Kuier - - Wenke -

As die har­de punt­jies van jou skoen­ve­ters af­ge­breek het, doop die pun­te in deur­sky­nen­de na­el­lak. Dit sal ver­hoed dat hul­le uit­ra­fel en dan kan jy hul­le weer mak­lik deur die skoen se gaat­jies druk. Do­reen R­hee­der, Ui­ten­ha­ge Vir ’n vars geur in jou skot­tel­goed­was­ser, gooi ’n hal­we suur­le­moen in. Dit sal dit heer­lik vars laat ruik en ook jou breek­wa­re laat blink. Be­lin­da Da­mons, Pa­calts­dorp As jou kat­te op jou meu­bels krap, maak ’n meng­sel van koek­so­da, op­ge­kap­te suur­le­moen­skil en sout en pe­per. Sprin­kel dit o­ral op jou meu­bels, laat dit oor­nag en stof­suig dit die vol­gen­de dag op. Jou kat sal nooit weer op jou meu­bels krap nie, want hul­le haat die reuk van si­trus. Mi­chel­le La­te­gan, Delft Knip die groot in­ko­pie­sak­ke met hand­vat­sels on­der oop en maak voor­sko­te wat die kin­ders kan dra wan­neer hul­le met wa­ter­verf te­ken. Die hand­vat­sels dien as skou­er­stuk­ke. He­ster Wes­sels, Van­der­bijl­park

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.