EVA, AL­MAL SE MOE­DER

Kuier - - Bybelstudie -

Eva was die eer­ste vrou en is ge­ska­pe uit die rib van haar man, A­dam. God het dit goed ge­dink om vir hom ’n maat te gee om hom by te staan. God het haar teen die slang in die tuin van E­den ge­waar­sku, maar sy was on­ge­hoor­saam. Die slang het haar ver­lei en sy het van die ver­bo­de vrug­te ge­ëet. Sy het vir A­dam ook daar­van ge­gee. God het hul­le ge­straf en uit die tuin weg­ge­stuur. God het hul­le aan­ge­sê om vrug­baar te wees en te ver­meer­der, maar weens die son­de van Eva, het sy pyn­lik kin­ders ge­baar. Die ge­boor­te­py­ne was haar straf, maar Eva was ge­red en het haar kin­ders in ge­loof en lief­de groot­ge­maak tot ver­heer­li­king van God.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.