MAAGD MA­RIA

Kuier - - Bybelstudie -

Die en­gel Ga­bri­ël het voor Ma­ria ver­skyn en hy het haar ver­tel sy sal ’n seun baar. Maar Ma­ria kon dit nie ver­staan nie. Sy was aan Jo­sef ver­loof, maar sy was nog ’n maagd. Aan haar was ge­sê sy sal swan­ger word, die Hei­li­ge Gees sal in haar vaar en ’n le­we bin­ne-in haar wek. Ma­ria het ’n groot taak ge­had, want God het haar ge­kies om ’n ko­nings­kind te baar en groot te maak. Sy het die He­re re­spek­teer en het haar­self be­skik­baar ge­stel. Die Seun is ge­bo­re en Hy is Je­sus ge­noem. Die ge­boor­te van hier­die Hei­li­ge Seun wat op so ’n won­der­baar­li­ke wy­se die wê­reld bin­ne­ge­kom het, was so ’n groot ge­beur­te­nis dit was o­ral be­kend ge­maak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.