MO­SES SE MA

Kuier - - Bybelstudie -

HAN­NA SE GE­LOF­TE In E­gip­te was daar ’n wet dat al­le He­breeu­se seun­tjies wat ge­bo­re word, dood­ge­maak moes word. Jo­ge­bed het ’n seun­tjie ge­baar en sy het hom d­rie maan­de lank weg­ge­steek.Toe sy hom nie meer ’n ge­heim kon hou nie, het sy hom in ’n mand­jie neer­ge­lê en tus­sen die rie­te in die Nyl­ri­ver gaan weg­steek. Haar ge­moed was swaar, want sy het ge­vrees hul­le sou hom dood­maak as hul­le hom by haar vind. Ko­ning Farao se dog­ter het sy ge­huil ge­hoor en op hom af­ge­kom. Sy het dit goed­ge­vind om sy moe­der te laat kom om hom te bors­voed. Ko­ning Farao se dog­ter het hom toe aan­ge­neem. Sy het hom Mo­ses ge­noem en hom as haar eie groot­ge­maak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.