HART­SEER HAN­NA

Kuier - - Bybelstudie -

Han­na het ’n man ge­had wat haar baie lief­ge­had het, maar El­ka­na het nog ’n vrou ge­had en sy wou Han­na se le­we ver­suur. Maar Han­na se groot­ste pro­bleem was dat sy on­vrug­baar was. El­ka­na se an­der vrou, Pe­ni­na, het die een kind ná die an­der ge­baar en met el­ke kind se ge­boor­te het sy Han­na net nog seer­der ge­maak. Han­na was on­ge­luk­kig en wou nie eet nie en El­ka­na het dit ge­sien, maar hy kon haar net lief­de gee. Sy het haar kin­der­loos­heid ’n saak van ge­bed ge­maak en bit­ter hart­seer tot God ge­bid.Toe sy weer in lief­de saam haar man ver­keer, het God aan haar ge­dink en haar swan­ger ge­maak. ’n Seun is aan haar ge­skenk en sy het hom Samuel ge­noem. Deur haar vol­ge­houe ge­bed en sterk ge­loof en deur haar ge­lof­te aan God na te kom, het Han­na se le­we ver­an­der. God het haar daar­na met nog kin­ders ge­se­ën.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.