SA­RA, OUD­STE MOE­DER

Kuier - - Bybelstudie -

God het ’n ver­bond met A­bra­ham en sy na­ge­slag ge­sluit. Hy wou vir A­bra­ham va­der van die na­sies maak en het vir A­bra­ham vrug­baar ge­maak al was A­bra­ham am­per 100 jaar oud. God het aan A­bra­ham ’n vrou ge­gee, Sa­ra, wat A­bra­ham se kind in die wê­reld moes b­ring. Sy was 90 jaar oud en was skaam oor wat men­se sou sê dat sy op haar ou­der­dom nog moes bors­voed. A­bra­ham was sim­pa­tiek en het haar on­der­steun, want hy het ge­weet God sal nie iets op hul pad sit wat hul­le nie kan han­teer nie. Soos e­ni­ge an­der ma was Sa­ra lief vir haar seun, I­sak, en sy het hom be­skerm. Hul­le het in die woes­tyn ge­loop en haar wa­ter het op­ge­raak. Sy het I­sak on­der een van die bos­se neer­ge­sit en ge­ween. Maar God het haar ge­hoor en haar oë oop­ge­maak en haar ge­lei na ’n put vol wa­ter so­dat sy en I­sak kon le­we.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.