P­RET MET PAN­NE­KOEK

Be­derf jou klein­tjies dié win­ter met heer­li­ke plaat­koe­kies op ’n koue og­gend.

Kuier - - FRONT PAGE -

KARRINGMELKPLAATKOEKIES

Ge­noeg vir 6 – 8

BE­STAND­DE­LE

2 kop­pies koek­meel ¼ kop­pie sui­ker 1 tee­le­pel bak­poei­er ½ tee­le­pel koek­so­da ¼ tee­le­pel sout 2 ei­ers 2 kop­pies karringmelk ½ kop­pie ge­smel­te bot­ter, ef­fens af­ge­koel O­lie vir bak

ME­TO­DE

1. Sif die koek­meel, bak­poei­er, koek­so­da en sout saam. Voeg die sui­ker by.

2. K­lits die ei­ers en voeg die karringmelk en ge­smel­te bot­ter by. K­lits goed saam.

3. Voeg die meel­meng­sel by die kar­ring­melk­meng­sel en roer tot net-net ge­meng.

4. Ver­hit ’n groot pan en smeer lig­gies met o­lie. Bak 4 – 5 plaat­koe­kies op ’n slag. Draai dit om so­dra bor­rel­tjies op die op­per­vlak vorm en die on­der­kant goud­bruin is. Dit neem on­ge­veer 2 mi­nu­te. Bak nou ook 2 mi­nu­te aan die an­der kant. Hou een­kant op ’n bord warm tot­dat jy al die be­slag op­ge­bruik het. Be­dien die plaat­koe­kies warm met bot­ter en heu­ning of gou­e­stroop.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.