Fa­ce­book

Kuier - - KUIERHOEKIE -

Mooi fo­to van Jo-Ann S­trauss en haar ma, Ing­rid, op die voor­blad (6 Mei 2015). Sy bly steeds ons prag­tig­ste Mej. SuidA­fri­ka. BES­SIE BO­TES

Ek het van­dag die nu­we Kui­er met ’n a­we­so­me CD daar­by ge­koop. Selfs my man is mal daar­oor. Baie dan­kie vir al die moei­te om iets so mooi vir ons te gee. God se­ën jul­le vir al die har­de werk en om­gee. Jul­le is tops!

SHEILA SCHWAN

Hi my Kui­er- men­se. Soos ge­woon­lik het ek my ter­deë ge­niet met al die sto­ries, maar ek het skoon hoen­der­vleis ge­kry vir die kort­ver­haal (Om heel te word, 6 Mei 2015). Dit was baie mooi, Syl­via Kan­ne­mey­er.

RELANDI SEP­TEM­BER

Baie dan­kie Kay en die Kui­er­span. Ek het die Moe­ders­dag­funk­sie baie ge­niet. Dit was my eer­ste keer en be­slis nie my laas­te keer nie. En Llewellyn, ’n pro­feet word nooit in sy eie land er­ken nie, maar jy het jou oor­tref met daar­die lied. Dan­kie aan die he­le span. Nou het ek eer­ste­hands er­vaar hoe­kom Kui­er die ge­wild­ste tyd­skrif is!

VE­RA ERASMUS

Dan­kie Kui­er vir ’n heer­li­ke mid­dag by jul Moe­ders­dag­funk­sie. Ons kon vir een dag weer net ons­self wees en soos en­ge­le voel. Die wit het reg­tig ’n war­me at­mos­feer ge­skep en ’n mens vry laat voel. Jul­le het weer ge­wys jul­le is die beste. Hou aan met die goeie werk. Die He­re se­ën jul­le!

SA­BRI­NA NEETH­LING

Wat my die mees­te na Kui­er aan­lok is die men­se se hart­seer­ver­ha­le of die wa­re ver­ha­le wat jou die moed gee om aan te gaan. Dan­kie jul­le! JAQUELENE MO­SES

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.