SMS

Kuier - - KUIERHOEKIE -

My hart pyn as ek dink aan die hel waar­deur Me­lis­saJa­de moes ge­gaan het (Graf toe ge­boe­lie, 6 Mei 2015). Nie alleen van die gif wat sy ge­drink het nie, maar ook om­dat sy ge­boe­lie was. As Chris­te­ne moet ons ons kin­ders op­voed om an­der te re­spek­teer, en bo al­les dat God ons al­mal lief­het. Mag God self hul tra­ne af­vee.

TOK­KIE BONT­HUYS, VRY­STAAT

Dis ’n baie tra­gie­se ver­haal (Graf toe ge­boe­lie, 6 Mei 2015), maar die pa vra steeds waar het hy ge­faal. Dit is baie dui­de­lik daar is te min ge­doen. Na my me­ning moet die skool­hoof aan­ge­kla word by die on­der­wys­de­par­te­ment.

AN­DRÉ KROUKAMP, RON­DE­BOSCH

Die boelies wat Me­lis­sa-Ja­de se dood ver­oor­saak het, moet ge­skors word (Graf toe ge­boe­lie, 6 Mei 2015). Hul­le kan an­der kin­ders ook dryf na self­moord.

PE­ARL FOU­RIE, BRAK­PAN

Baie dan­kie Kui­er vir jul lek­ker re­sep­te en sto­ries. Ek kan nie wag om el­ke twee­de week my Kui­er te koop nie. Jul­le is tops!

MA­RIA PAUL­SE, MA­CAS­SAR

Wat ’n be­le­we­nis! Dan­kie Kui­er vir’n fan­tas­tie­se Moe­ders­dag­funk­sie. Dit was my eer­ste een saam met Kui­er en ek het be­sluit dit is wat ek el­ke keer wil doen. Jul­le het ons reg­tig be­derf en die hoog­te­punt was om vir Be­lin­da Da­vids te sien sing. Sy het al my ver­wag­tin­ge oor­tref. Jul­le doen goeie werk, hou so aan. Die He­re se­ën die Kui­er- span.

MA­RI­LYN LUB­BE, BEL­HAR

Ek het van­dag my Moe­ders­dag­uit­ga­we van Kui­er ge­koop en nou luis­ter ek my CD. Wat ’n won­der­li­ke keu­se van mu­siek. Dan­kie!

VI­R­GI­NIA HAS­SEN, MA­LI­BU VIL­LA­GE

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.