Met 350 Clicks Ap­te­ke lands­wyd, is dit mak­li­ker as wat jy dink om ’n voel­goed win­ter te be­leef.

Kuier - - GESONDHEID -

As jy in die win­ter­maan­de wil gaan kamp of die plat­te­land wil ver­ken, doen jy dit met ’n ge­rus­te hart, we­ten­de daar’s al­tyd ’n Clicks Ap­teek na­by jou. Ons pro­fes­si­o­ne­le ap­te­kers en ver­pleeg­kun­di­ges sal jou die beste raad en reg­te me­di­sy­ne gee so­dat jy som­mer gou be­ter sal voel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.