Wen­ke wat werk!

Hier is raad vir spat­a­re, skur­we hak­ke, ge­vlek­te kop­pies en om suè­de­skoe­ne skoon te maak.

Kuier - - WENKE -

le­sersWen­ke

O­me­let­te, scram­bled eggs, skons en kaas­sou­se lyk smaak­li­ker as jy ’n drup­pel geel food co­lou­ring by die meng­sel voeg. A­let­ta We­pe­ner, Mal­mes­bu­ry Druk kop­pie- en druk­spel­de wat in die huis rond­lê, in ’n kurk­prop en bê­re dit so. Na­ta­she Cu­pi­do, Mam­re Gooi ’n knip­pie koek­so­da by jou tee om dit ster­ker te maak. So be­spaar jy op tee­sak­kies en daar is geen smaak van die koek­so­da nie. Je­a­net­te de Beer, V­re­den­dal Sprin­kel wa­ter oor kle­ding­stuk­ke van ka­toen en lin­ne wat moei­lik stryk. Rol dit op en plaas hul­le min­stens ’n half­uur lank in die vries­kas. Stryk dit dan soos ge­woon­weg met die stoom­ys­ter. Do­reen R­hee­der, Ui­ten­ha­ge Maak ’n meng­sel van Va­se­li­ne, ’n hal­we bot­tel gli­se­rien en John­son’s-ba­ba­poei­er. Smeer dit aan jou vel en skur­we hak­ke. Dit maak als heer­lik sag. Ce­ci­lia S­chee­pers, Oos-Lon­den

As jy mas­king ta­pe of sel­lo­ta­pe het wat nie meer plak nie, sit dit vir so 10 se­kon­des in die mi­kro­golf­oond om dit weer

kle­we­rig te maak.

Ma­ria Fry­er, V­re­den­burg

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.