S­TA­TIS­TIE­KE

Kuier - - JOU KIND EN SKOOL -

Vol­gens die de­par­te­ment van ba­sie­se on­der­wys is 20 000 swan­ger­skap­pe in sko­le ver­le­de jaar aan­ge­meld, waar­van 223 la­er­skool­leer­ders was.

Die hoog­ste aan­tal swan­ger­skap­pe was in Gau­teng (5 000), ge­volg deur die Oos-Kaap (3 000).

’n Stu­die van die Me­die­se Na­vor­sings­raad het be­vind 12,8% van die land se tie­ner­mei­sies (tus­sen 15 en 19 jaar) is reeds ma’s of is swan­ger.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.