KAM­MA-KUILTJIEBROOD

Kuier - - IN DIE KOMBUIS -

Le­wer 1 brood

BE­STAND­DE­LE

32/ 3 kop­pies koek­meel 1 tee­le­pel sout 1 tee­le­pel koek­so­da 2 kop­pies karringmelk ½ rooi ui (of ge­wo­ne ui), fyn­ge­kap 1 eet­le­pel vars ge­kap­te roos­ma­ryn 1 eet­le­pel grow­we see­sout O­lyf­o­lie vir smeer

ME­TO­DE

Sif die meel, sout en koek­so­da saam in ’n meng­bak. Maak ’n dam­me­tjie in die mid­del en giet die karringmelk daar­in. Ge­bruik een hand, ge­vorm soos ’n klou, en meng va­n­af die mid­del tot aan die bui­te­kant in een groot sir­kel­be­we­ging. Her­haal ’n paar keer tot jy ’n sag­te deeg het wat nie nat en kle­we­rig is nie. Smeer ’n rol­koek­pan (S­wiss roll-pan) of ’n bak­plaat met ’n rand­jie (on­ge­veer 23 x 32 cm) goed met o­lyf­o­lie. Rol die deeg op ’n meel­be­strooi­de op­per­vlak tot jy ’n reg­hoek die groot­te van jou bak­plaat het. Druk dit lig­gies op die bak­plaat vas. Verf o­lyf­o­lie oor die op­per­vlak en druk o­ral­oor die deeg“kuil­tjies”met jou wys­vin­ger. Sprin­kel die ui, roos­ma­ryn en grow­we sout bo-oor. Bak in ’n voor­ver­hit­te oond van 250°C vir on­ge­veer 15 mi­nu­te. Verf ’n bie­tjie ek­stra o­lyf­o­lie bo-oor en keer uit op ’n draad­rak om af te koel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.