EEN­VOU­DI­GE GROEN­TE­SOP

Kuier - - IN DIE KOMBUIS -

Ge­noeg vir 8

BE­STAND­DE­LE 3 eet­le­pels bot­ter 2 groot uie, grof­weg ge­kap 7 groot wor­tels, ge­skil en grof­weg ge­kap 2 groot aar­tap­pels, ge­skil en grof­weg ge­kap 2 sel­de­ry­stin­gels, grof­weg ge­kap 3½ kop­pies hoen­der­af­trek­sel 1½ kop­pies melk Sout en vars­ge­maal­de swart­pe­per

ME­TO­DE S­melt die bot­ter in ’n groot swaar­boom­pot. Voeg al die groen­te by en roer goed. Voeg ’n knert­sie wa­ter by, be­dek die pot en laat oor lae hit­te sweet tot sag. (Dit neem on­ge­veer ’n half­uur.) Voeg die af­trek­sel en die melk by. Geur met sout en pe­per en laat vir on­ge­veer 15 mi­nu­te so on­be­dek prut. Ver­pulp die sop met ’n hand­men­ger of in ’n voed­sel­ver­wer­ker. Maak deur­warm en be­dien.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.