VOED­SA­ME LENSIESOP

Kuier - - IN DIE KOMBUIS -

Ge­noeg vir 4 – 6

BE­STAND­DE­LE

2 eet­le­pels o­lie 1 ui, fyn­ge­kap 1 leek (prei), ge­was en wit ge­deel­tes fyn­ge­kap 4 knof­fel­toon­tjies, ge­kneus en fyn­ge­kap 1 eet­le­pel ga­ram ma­sa­la (of ver­vang dit met 1 eet­le­pel ma­ti­ge ker­rie­poei­er) 1 sel­de­ry­stin­gel, fy­ge­kap 1 wor­tel, ge­skil en fyn­ge­kap 1¼ kop­pie bruin­len­sies 1 x 400 g blik ge­skil­de en ge­kap­te ta­ma­ties 1 eet­le­pel ta­ma­tie­pas­ta 7 kop­pies hoen­der­af­trek­sel 2 tak­kies tie­mie ’n Hand­vol vars­ge­kap­te pie­ter­sie­lie Sout en vars­ge­maal­de swart­pe­per

ME­TO­DE

Ver­hit die o­lie in ’n swaar­boom­ka­strol oor ma­ti­ge hit­te. So­teer die ui, leek en knof­fel lig­gies daar­in. Voeg die ga­ram ma­sa­la by en so­teer vir nog ’n paar mi­nu­te. Roer die sel­de­ry en wor­tel by. Be­dek die pot en laat vir on­ge­veer 10 mi­nu­te oor lae hit­te sweet. Roer af en toe om se­ker te maak die groen­te brand nie vas nie. Roer die len­sies by en meng goed met die groen­te voor­dat jy die af­trek­sel, ta­ma­ties, ta­ma­tie­pas­ta en tie­mie­tak­kies by­voeg. B­ring tot kook­punt, ver­laag die hit­te en laat vir on­ge­veer 50 mi­nu­te lank prut tot­dat die len­sies lek­ker sag is. Ver­wy­der die tie­mie­tak­kies, roer die pie­ter­sie­lie by en geur met sout en pe­per na smaak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.