Rei­nig en voed

Kuier - - PROMOSIE -

Ge­son­de ha­re be­gin met ’n skoon, ge­son­de kop­vel. Ge­bruik ’n goeie sjam­poe wat jou ha­re rei­nig en voed, soos Dr. Mi­ra­cle’s Con­di­ti­o­ning Sham­poo (R82,99, 355ml). Sit ver­lo­re vog te­rug in jou ha­re en her­stel dit tot hul vol­le glo­rie met die ge­bruik van ’n voed­sa­me con­di­ti­o­ner wat be­stand­de­le soos jo­jo­ba, al­oe ve­ra en s­hea be­vat. Dít kry jy in

Dr. Mi­ra­cle’s Le­a­ve In Con­di­ti­o­ner (R82,99, 180ml), wat ook jou ha­re teen die koue win­ter­weer sal be­skerm en help om frizz te voor­kom.

Her­stel be­ska­dig­de ha­re in d­rie mak­li­ke stap­pe:

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.