Her­stel jou ha­re

Ver­trou dié win­ter Dr. Mi­ra­cle’s vir sag­te, ge­son­de, glan­sen­de ha­re wat vol le­we is.

Kuier - - PROMOSIE -

Net soos jy ek­stra be­vog­ting en ver­sor­ging aan jou vel gee ty­dens win­ter, só moet jy ook ek­stra voor­sorg tref om jou ha­re te be­skerm en te ver­sorg. Maak nie saak wat­ter teks­tuur of styl jou ha­re is nie, Dr. Mi­ra­cle’s – ’n voor­aan­staan­de haar­sor­g­reeks vir et­nie­se ha­re – sal help om jou ha­re weer op hul mooi­ste te kry.

Dr. Mi­ra­cle’s se meng­sel van vi­ta­mie­ne, o­lies en hul eks­klu­sie­we T­her­mal­ceu­ti­cal Com­plex™, voed jou ha­re om dit sterk en ge­sond te maak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.