Sti­leer

Kuier - - PROMOSIE -

Wan­neer jy jou ha­re sti­leer, is dit be­lang­rik om sti­le­rings­pro­duk­te te ge­bruik wat vog en glans by­voeg en jou ha­re be­skerm, soos die nu­we Dr. Mi­ra­cle’s S­ty­ling Gel (R69,99, 285ml). Dié sag­te gel is i­de­aal om jou haar­styl so lank as moont­lik in te hou. Om­dat Dr. Mi­ra­cle’s se ge­hal­te­pro­duk­te jou ha­re kon­stant voed, kan jy reg­deur die win­ter met blink, ge­son­de ha­re pronk son­der die stres van droë, on­be­heer­ba­re ha­re. Die Dr. Mi­ra­cle’s-reeks is be­skik­baar by Clicks, Dis-C­hem en an­der uit­ge­soek­te skoon­heids­win­kels land­wyd. Vir meer in­lig­ting be­soek www.sty­le­stu­dio.co.za of s­tuur ’n e-pos na ad­min@sty­le­stu­dio.co.za. Wat is jou ge­heim tot glan­sen­de ha­re? Deel dit met ons op fa­ce­book.com/S­ty­leS­tu­di­oSA of t­wit­ter.com/Sty­le­Stu­dio.co.za en maak ge­bruik van die hashtag: #T­re­a­tMEn­tPlan

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.