RE­ËLS ENVOORWAARDES:

Kuier - - KOMPETISIE -

Werk­ne­mers van Me­dia24, Re­vlon Re­a­lis­tic, AMKA, ver­skaf­fers en hul naas­be­staan­des mag nie deel­neem nie. As jy reeds in ’n Kui­er- kom­pe­ti­sie ge­wen het, moet jy d­rie maan­de wag voor jy weer kan in­skryf en wen. Slegs Suid-A­fri­kaan­se bur­gers mag aan die kom­pe­ti­sie deel­neem. Die wen­ner en haar vrien­de moet op die dag van die funk­sie be­skik­baar wees om die VIP-er­va­ring te ge­niet. Die prys is nie oor­draag­baar nie en kan nie vir kon­tant om­ge­ruil word nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.