ver­sorg jou krul­le

Selfs al dra jy krul­ha­re in die win­ter, verg dit ook spe­si­a­le ver­sor­ging. Kry die reg­te pro­duk.

Kuier - - PROMOSIE - DEUR va­nia cloe­te-col­li­son

Met Re­vlon Re­a­lis­tic Spe­ci­al Fee­ling-reeks kan jy nie die win­ter ver­keerd gaan nie. Daar is ’n wye reeks produkte om van te kies en hul­le is doel­be­wus ont­werp om jou ha­re ge­du­ren­de die koue maan­de styl­vol en han­teer­baar te maak, ter­wyl dit ter­self­der­tyd jou ha­re be­vog­tig en jou krul­le de­fi­ni­sie gee. Be­paal wat jou ha­re se te­kort­ko­min­ge is en kies die reg­te pro­duk uit die Re­vlon Re­a­lis­tic Spe­ci­al Fee­lin­g­reeks vir sterk, ge­son­de, han­teer­ba­re ha­re wat vo­lu­me en glans be­vor­der.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.