be­vog­tig

Kuier - - PROMOSIE -

Die Moi­stu­ri­sing Crè­me Acti­va­tor is i­de­aal vir dors, droë ha­re wat ’n te­kort aan vog het. Dit be­vat ook gli­se­rien wat jou krul­le sag en na­tuur­lik sal hou ter­wyl dit ook as ’n goeie op­knap­per dien. Ge­bruik die room om nu­we le­we in jou krul­le te blaas en om han­teer­baar­heid te waar­borg.

Moi­stu­ri­sing Crè­me Acti­va­tor, R24,99

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.